We are tired of drugs in South Africa


Guest

/ #34

2016-09-19 21:17

My kind is dood a.g.v. dwelms. Ons het duisende Rande spandeer en elke keer as hy uit n rehab kom was die dealer reg vir hom, so n gratis ietsie. As die regering nie iets gaan doen nie gaan baie mense gereg in eie hande neem. Ek verlang so na my kind ek kan nie sy dood verwerk nie en die dealers gaan net aan en aan. Hoeveel kinders moet nog dood gaan voordat iets gebeur. Ek smeek die regering om iets te begin doen en sommer ook indringend na die SAP te begin kyk want in Rustenburg weet ek is hulle betrokke.