NO PETS IN MARLOTH PARK


Guest

/ #42

2016-07-25 05:58

hou jou brak by jou huis in die stad,die bos is om te relax en om uit
die gejaagde lewe van die stad te kom dan wil n mens nie karre,brakke en lawaai bekke hoor nie.ek dink Marloth park het lank genoeg mense se nonsense gevat.dis tyt om strenger op te tree Marloth park.ek kry die ou se brak jammer wat n brak naby my sal he.