PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #2023

2015-12-12 04:58

As kinders was ons grootste vrees as ma en pa by die huis kom en ons n loesing gee vir al die bollie wat ons aangejaag het terwyl hulle by die werk was. Vandag se kinders se grootste vrees is om nie verkrag, beroof, dood gemaak ens te word nie. Dit is onmenslik onregverdig om ons kinders die heeldag bang te praat omdat mens nie kans sien om blootgestel te word aan enige gevaar nie.